Dalpark Kaléo Gemeente

welkom by dalpark kaléo

Ons is ‘n gemeente waar Volwassenes, Tieners en Kinders met volle oorgawe ontdek wie hulle in God is en waaroor die lewe werklik gaan.  Ons deel graag ons lewe met mekaar, daarom is die beste plek om werklik deel te word om iewers by ons leefgroepe in te skakel.  Ons het ‘n passie vir God, ‘n passie om te sien hoe God in en deur mense werk en ons het ‘n passie vir Brakpan en sy mense!

Wil jy graag ons kommunikasie ontvang?

Ons Personeel

Ds. Hennie Pienaar

Leraar: Visie en
Gemeentebou

Dr Nico Smit

Leraar: Pastorale Sorg & Spreekkamer

Werner Samuel

Musiekleier & Bemarking

Dianne Samuel

Musiek Direkteur

Rickus van Aardt

Koordineering van sending en uitreike

Tanje Els

Koordineering van kinderkerk

Karina Pienaar

Administratiewe beampe

Erediens Bespreekings