HP#11: ‘N NUWE OPVOEDINGSPERSPEKTIEF

Die verskillende vlakke van inperking het die afgelope maande geweldig baie druk op ouers en gesinne geplaas. By die bekommernisse oor die virus, finansiële druk, verandering in werksomgewing, politieke spanning, ekstra druk op die huwelik, moes elke ouer op ‘n ander vlak verantwoordelikheid neem vir sy kind se totale opvoeding. Alhoewel onderwysers baie moeite gedoen …

HP#11: ‘N NUWE OPVOEDINGSPERSPEKTIEF Read More »

HP#8 : Verbleikblom

In ons voortuin is die Brunfelsia pauciflora “floribunda” struik nou in volblom. Die pers en wit verkleurmannetjie plant gee kleur aan die tuin wat herstel na die wintervaal. Die soet geur van die blomme laat dit hemels ruik. Elke jaar middel September maak die eerste blommetjies hul verskyning, herinner dat die winter verby is, en …

HP#8 : Verbleikblom Read More »

HP#7 : DIE KERK IS WEER OOP … MAAR WAS DIE KERK DAN TOE?

“So die kerk … is weer oop?” “Was die kerk dan toe?” Watter een van hierdie vrae verteenwoordig jou ervaring van die kerk – en by name van ons gemeente – die afgelope tyd? Het jy die kerk beleef as “toe”, ontoeganklik, onbetrokke in jou lewe, irrelevant, sonder impak, waar jy soms voorheen aanbid het …

HP#7 : DIE KERK IS WEER OOP … MAAR WAS DIE KERK DAN TOE? Read More »

HP#6 : LOUTER-VREUGDE EN KAROONOOI

September is normaalweg die tyd in ‘n duiweboer se jaar wat die langafstandwedvlugte geskeduleer word. Vroeg September word gewoonlik gekenmerk deur tipies einde van die winter/begin lente se noordwestewinde wat uitwoed oor die stowwerige Karoo en Vrystaatse vlaktes. Middel September kan dit sommer skielik warm raak met reën plek-plek. Vir elke gesoute duiweboer hou die …

HP#6 : LOUTER-VREUGDE EN KAROONOOI Read More »