HP#9 DIE WÊRELD HET ‘N VADER NODIG
Die afgelope tyd het ek weer intens daarvan bewus geword hoe dodelik die wêreld verwond is. Covid-19 het ‘n vergrootglas kom plaas op al die barste in ons samelewing en dit grotesk opgeblaas. Ons kan die uitdagings in ons samelewing in die volgende diagram saamvat: Regoor die wêreld gaan daar ‘n sterk stem op dat …