HP#10 : HOU JOU MAAT SE LIEFDESTENK VOL
Deel van die lekker onthou uit my studentedae is die platsak wees. Alhoewel ek nie veel besit het nie, was dit sorgvrye dae. My fiets moes my meestal bring waar ek wou wees, maar dan was daar darem die ou bruin Vollatjie wat ek gery het, vir huis toe gaan en iemand spesiaals uitneem vir …